top of page
meer oor ons.png

Ladybird Kleuterskool bied 'n liefdevolle en veilige leeromgewing waar kinders kan groei en floreer. Ons fokus op die holistiese ontwikkeling van elke kind deur hulle emosionele, sosiale, fisiese en kognitiewe behoeftes aan te spreek. Ons volg 'n Christelike geloofsgebaseerde  benadering om lewensvaardighede, selfstandigheid en selfvertroue by kinders te bevorder. By Ladybird voel elke kind soos deel van 'n familie - 'n huis weg van die huis.

onki 1_edited.png
ladybird logo.png
Missie 1.png

Ladybird Kleuterskool bied 'n opvoedkundige en emosionele ontwikkelingsprogram wat in Christlike geloof gegrond is en waardes en norme aan kleuters oordra. Ons streef daarna om 'n "huis weg van die huis" te skep waar kleuter kan floreer.

Visie 1.png
  • Om elke kleuter uniek en spesiaal te laat voel.

  • Om ontwikkeling te ondersteun deur spel in n veilige en lietdevolle omgewing.

  • Om emosionele intelligensie en lewensvaardighede te bevorder

Skoolure

Halfdag                  07:00 - 14:00
Voldag                   07:00 - 17:30
Verlengde Dag     06:30 - 17:30

bespreek.png
VOLG ONS.png
bottom of page