top of page
ewe Oulik website foto.jpg
ewe oulik logo.png
meer oor ons.png

Ewe Oulik Kleuterskool is meer as net 'n skool - dit is 'n plek waar kinders veilig, geliefd en gekoester voel terwyl hulle leer en ontwikkel. Ons bied 'n holistiese benadering tot vroeë kinderontwikkeling, met 'n sterk fokus op emosionele, fisiese, sosiale en kognitiewe groei binne 'n liefdevolle, Christelike omgewing.

Missie 1.png

Ewe Oulik Kleuterskool bied 'n opvoedkundige en emosionele ontwikkelingsprogram wat in Christlike geloof gegrond is en waardes en norme aan kleuters oordra. Ons streef daarna om 'n "huis weg van die huis" te skep waar kleuter kan floreer.

Visie 1.png
  • Om elke kind uniek, spesiaal en ewe oulik te laat voel.

  • Om ontwikkeling te ondersteun deur speel in 'n veilige en liefdevolle omgewing.

  • Om emosionele intelligensie te bevorder en te verbeter

ewe oulik span.jpg

Skoolure

Halfdag    07:00 -​ 13:00
Voldag      07:00 - 17:00

bespreek.png
VOLG ONS.png
bottom of page